Proverbs 3:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Weerhou die goeie nie terug van hulle aan wie dit toekom as dit in die mag van jou hand is om dit te doen nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Moenie wag om goed te doen vir iemand wat dit nodig het nie, veral as dit vir jou moontlik is om dit te doen.
Afrikaans 1933/1953
Hou 'n weldaad nie terug van hom aan wie dit toekom as dit in jou mag is om dit te doen nie.
Afrikaans 1983
Moenie 'n weldaad weerhou van iemand aan wie dit toekom, terwyl dit in jou mag is om dit te bewys nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Moenie iets goeds weerhou van wie dit verdien, terwyl dit in jou mag is om op te tree nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Wanneer jy iemand moet help en jy kan dit doen, dan moet jy nie wag nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Gee om vir die arme. As jy kan, moet jy nooit goed soos geld, klere en kos van die arme weghou nie.