Proverbs 3:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Bedink geen kwaad teen jou naaste nie, want hy woon veilig by jou.
Afrikaans (NLV) 2011
Moenie ’n plan beraam teen iemand wat vol vertroue by jou woon nie.
Afrikaans 1933/1953
Bewerk geen onheil teen jou naaste terwyl hy vol vertroue by jou woon nie.
Afrikaans 1983
Moenie kwaad teen iemand beplan terwyl hy vol vertroue by jou woon nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Moenie teen jou medemens kwaad smee, terwyl hy in goeie trou by jou woon nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Wanneer iemand naby jou is en hy voel veilig, dan moet jy nie sit en dink wat jy kan doen sodat dit sleg kan gaan met hom nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Bly altyd in ’n goeie verhouding met ander. Moenie kwaad teen jou vriend beplan terwyl hy jou vertrou nie.