Proverbs 3:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Moenie sonder oorsaak met 'n man twis as hy jou geen kwaad aangedoen het nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Moenie sommer rusie soek met iemand wat jou nie kwaad aangedoen het nie.
Afrikaans 1933/1953
Twis nie sonder oorsaak met 'n mens as hy jou geen kwaad gedoen het nie.
Afrikaans 1983
Moenie 'n man sommer aankla as hy jou nie kwaad aangedoen het nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Moenie onnodig 'n saak teen iemand begin, as hy jou geen kwaad aangedoen het nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Wanneer iemand onskuldig is en hy het niks sleg gedoen aan jou nie, dan moet jy nie sê dat hy skuldig is nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Moenie stry en baklei nie. Moenie rusie maak met iemand wat jou geen kwaad aangedoen het nie.