Proverbs 3:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Beny die verdrukker nie en kies nie een van sy weë nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Moenie jaloers wees op iemand wat geweld gebruik nie. Moenie ook maak soos hy nie.
Afrikaans 1933/1953
Wees nie afgunstig op 'n man van geweld en verkies geeneen van sy weë nie.
Afrikaans 1983
Moenie 'n man wat sy mag misbruik, beny nie en moenie self soos hy maak nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Moenie iemand wat geweld gebruik, beny nie, en moenie enige van sy paaie kies nie;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jy moenie probeer om te wees soos iemand wat ander mense altyd wil seermaak en doodmaak nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Moet nooit iets wil hê wat aan ’n slegte mens behoort nie. Moet nooit soos hy word nie.