Proverbs 3:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die vloek van die HERE is in die huis van die goddelose, maar Hy seën die woning van die regverdiges.
Afrikaans (NLV) 2011
Die vloek van die Here rus op die huis van die goddelose, maar hulle wat opreg lewe, seën Hy.
Afrikaans 1933/1953
Die vloek van die HERE is in die huis van die goddelose, maar Hy seën die woning van die regverdiges.
Afrikaans 1983
Die vloek van die Here rus op die huis van die goddelose, maar Hy seën die woning van dié wat aan Hom getrou is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Here se vervloeking rus op die huis van goddeloses, maar die tuiste van regverdiges seën Hy.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here vervloek die huisgesin van die mens wat verkeerd doen, maar Hy seën die huisgesin van die mens wat reg lewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Met ’n goddelose mens se familie gaan dit sleg, terwyl die Here iemand wat wys leef se huis met voorspoed, geluk en kinders oorlaai.