Proverbs 3:35 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die wyse sal heerlikheid beërwe, maar skande sal die bevordering van die dwase wees.
Afrikaans (NLV) 2011
Wyse mense word vereer. Dwase mense kom in die skande.
Afrikaans 1933/1953
Die wyse sal eer beërwe, maar die dwase behaal skande.
Afrikaans 1983
Wyse mense verkry eer, maar dwase kom al hoe meer in die skande.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Eer is wat wyses as erfdeel ontvang, maar dwase, dié verhoog Hy tot skande.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Wanneer iemand wysheid het, dan sal mense hom respekteer, maar mense wat dwaas is, sal meer en meer dinge doen waarvan mense nie hou nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Wyses ontvang in hierdie lewe eer terwyl dommes verneder word.