Proverbs 3:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Vertrou op die HERE met jou hele hart; en steun nie op jou eie insig nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Vertrou op die Here met alles wat jy het. Moenie staatmaak op jou eie insigte nie.
Afrikaans 1933/1953
Vertrou op die HERE met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie.
Afrikaans 1983
Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Vertrou op die Here met jou hele hart – op jou eie insig moet jy nie staatmaak nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jy moet met jou hele hart glo dat God jou altyd sal help, jy moenie dink dat jy self weet wat om te doen nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Moenie dink jy weet altyd die beste nie. Begin eerder elke dag weer van voor af om die Here lief te hê. En los tog al die slegte en verkeerde dinge.