Proverbs 3:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ken Hom in al jou weë, en Hy sal jou paaie gelyk maak.
Afrikaans (NLV) 2011
Vra na die wil van God in alles wat jy doen. Hy sal die regte pad vir jou wys.
Afrikaans 1933/1953
Ken Hom in al jou weë, dan sal Hy jou paaie gelykmaak.
Afrikaans 1983
Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ken Hom in al jou weë, en Hy sal jou paaie reguit maak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jy moet vir God vra om jou te lei in alles wat jy doen, dan sal Hy jou altyd lei.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
[6-7] Vertel die Here alles waaroor jy dink, alles wat jy wil doen. Dan sal jy sien hoe Hy jou help. So ’n lewenshouding sal jou baie gelukkig maak.