Proverbs 3:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Wees nie wys in jou eie oë nie; vrees die HERE en wyk af van die kwaad.
Afrikaans (NLV) 2011
Moenie jou eie wysheid oorskat nie. Hou eerder die Here voor oë en vermy wat sleg is.
Afrikaans 1933/1953
Wees nie wys in jou eie oë nie; vrees die HERE, en wyk af van die kwaad;
Afrikaans 1983
Moenie dink jy het die wysheid in pag nie, dien die Here en vermy wat sleg is:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Moenie wys wees in jou eie oë nie. Jy moet ontsag hê vir die Here, bly weg van die kwaad.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jy moenie dink jy het die wysheid nie, jy moet die Here dien en jy moenie verkeerd doen nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***