Proverbs 3:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dit sal gesond wees vir jou naeltjie en murg vir jou gebeente.
Afrikaans (NLV) 2011
Dit sal jou liggaam gesond hou, jou lewe verkwik.
Afrikaans 1933/1953
dit sal genesing wees vir jou liggaam en verkwikking vir jou gebeente.
Afrikaans 1983
dit is die geneesmiddel vir jou, die verkwikking vir jou liggaam.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Genesing sal dit bring vir jou liggaam en verkwikking vir jou gebeente.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dan sal jy heeltemal gesond bly en jy sal elke dag nuwe krag kry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dit sal selfs vir jou liggaam wonders doen. Jy sal gesond voel en vol krag wees. Dien die Here met jou talente.