Proverbs 30:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daar is drie dinge wat vir my te wonderlik is, ja, vier wat ek nie weet nie:
Afrikaans (NLV) 2011
Daar is drie dinge wat vir my te verbasend is, nee, eintlik is daar vier wat ek glad nie kan verstaan nie:
Afrikaans 1933/1953
Drie is dit wat vir my te wonderbaar is, ja, vier wat ek nie begryp nie:
Afrikaans 1983
Daar is drie dinge, nee, vier wat bo my begrip is, wat ek nie verstaan nie:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Drie dinge is vir my te wonderlik, ja, vier kan ek nie begryp nie:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daar is drie dinge wat vir my wonderlik is, daar is vier dinge wat ek nie verstaan nie:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daar is drie dinge wat net te wonderlik is om te verstaan, vier wat ek hoegenaamd nie kan begryp nie: