Proverbs 30:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Oor drie dinge is die aarde onrustig, en oor vier wat dit nie kan verdra nie:
Afrikaans (NLV) 2011
Daar is drie, nee, eintlik vier dinge wat die lewe op aarde ondraaglik maak:
Afrikaans 1933/1953
Onder drie bewe die aarde, en onder vier kan hy dit nie uithou nie:
Afrikaans 1983
Daar is drie, nee, vier wat die lewe ondraaglik maak, wat onuitstaanbaar is:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Onder drie dinge bewe die aarde, ja, onder vier kan hy dit nie uithou nie:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daar is drie dinge wat almal kwaad en ontsteld laat word, daar is vier dinge waarvan mense niks hou nie:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daar is drie dinge wat ’n land op die randjie van ’n afgrond bring, vier wat hom heeltemal kan verwoes: