Proverbs 30:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daar is vier dinge wat min is op die aarde, maar hulle is uitermate wys:
Afrikaans (NLV) 2011
Daar is vier goed op aarde wat klein is, maar uitsonderlik wys:
Afrikaans 1933/1953
Vier is dit wat klein is op die aarde, maar hulle is uitermate wys:
Afrikaans 1983
Daar is vier goed in die wêreld wat klein is maar buitengewone wysheid het:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Vier is die kleines van die aarde, maar hulle is buitengewoon slim:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daar is vier dinge op die aarde wat klein is maar wat meer wysheid het as almal:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daar is vier diertjies wat baie klein is, maar buitengewoon slim is: