Proverbs 30:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daar is drie dinge wat goed gaan, ja, vier is mooi aan die gang:
Afrikaans (NLV) 2011
Daar is drie, nee, eintlik vier wat pronkerig kan beweeg:
Afrikaans 1933/1953
Drie is dit wat statig wegstap, ja, vier wat statig wegloop:
Afrikaans 1983
Daar is drie, nee, vier wat statig stap, wat 'n statige houding het:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daar is drie met 'n statige stap, vier met 'n statige gang:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daar is drie dinge wat netjies en mooi loop, nee, daar is vier dinge wat netjies en mooi stap:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daar is drie dinge wat indruk maak, vier wat ’n mens altyd sal onthou: