Proverbs 30:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
'n Windhond; ook 'n bok; en 'n koning teen wie daar geen opstaan nie.
Afrikaans (NLV) 2011
’n oorlogsperd; ’n bokram; ’n koning omring deur sy leër.
Afrikaans 1933/1953
die dier met gespierde heupe, of die bok, en 'n koning met die troepemag by hom.
Afrikaans 1983
'n spoghaan; 'n bokram; en 'n koning met sy leër by hom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
'n haan wat pronkerig stap, of 'n bokram, en 'n koning met sy leër by hom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
'n hoenderhaan, 'n bok-ram, en 'n koning wat sy manne lei.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
die haan wat triomfantlik oor die henne heers; die ram aan die voorpunt van sy trop; die koning wat sy troepe uitlei.