Proverbs 30:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Elke woord van God is rein: Hy is 'n skild vir die wat op Hom vertrou.
Afrikaans (NLV) 2011
Elke woord van God is getoets. Hy beskerm elkeen wat beskerming by Hom kom soek.
Afrikaans 1933/1953
Elke woord van God is gelouter; Hy is 'n skild vir die wat by Hom skuil.
Afrikaans 1983
Elke belofte van God is betroubaar; Hy beskerm dié wat by Hom skuil.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Elke woord van God is gelouter; 'n skild is Hy vir hulle wat by Hom skuil.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Alles wat God gesê het, is waar. Hy beskerm die mense wat in Hom glo.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Elke woord van die Here is waar. Jy kan daarop reken. Wie by Hom wegkruip, is veilig. Hy beskerm elkeen.