Proverbs 30:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Twee dinge het Ek van jou geëis; ontken my hulle nie voor ek sterf nie:
Afrikaans (NLV) 2011
Twee dinge wil ek van U vra. Moenie dit weier solank ek leef nie.
Afrikaans 1933/1953
Twee dinge vra ek van U; onthou dit nie aan my voordat ek sterf nie:
Afrikaans 1983
Net twee dinge vra ek van U; moet my dit tog nie weier nie; daarna kan ek sterf:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Twee dinge vra ek van U – moet dit nie van my terughou voordat ek sterf nie:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Here, ek vra vir U twee dinge. U moet dit vir my doen voordat ek sterf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Here, daar is twee dinge wat ek van U vra. Twee dinge wat ek graag in hierdie lewe wil hê: