Proverbs 31:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Sy is nie bang vir die sneeu vir haar huisgesin nie, want haar hele huisgesin is met bloedrooi stowwe bekleed.
Afrikaans (NLV) 2011
Die wintersneeu hou geen vrees in vir haar huisgesin nie. Hulle het almal warm klere.
Afrikaans 1933/1953
Lamed. Sy is nie bevrees vir haar huisgesin vanweë die sneeu nie, want haar hele huisgesin dra skarlaken stof.
Afrikaans 1983
Sy is gerus oor haar huisgesin as dit sneeu: hulle dra almal warm klere.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Sy is nie bekommerd oor haar huisgesin wanneer dit sneeu nie, want haar hele gesin is geklee in karmosynrooi weefstof.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Wanneer dit sneeu, dan is sy nie bekommerd oor haar huisgesin nie, want hulle dra almal warm klere.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
As die winter kom, voel sy gerus. Sy weet haar gesin het genoeg warm klere vir die koue.