Proverbs 31:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Sy maak fyn linne en verkoop dit; en gee gordels aan die handelaar oor.
Afrikaans (NLV) 2011
Sy verkoop die klere wat sy maak en voorsien handelaars van gordels.
Afrikaans 1933/1953
Samek. Sy maak hemde en verkoop dit, en gordels lewer sy aan die handelaars.
Afrikaans 1983
Sy maak klere en verkoop dit, sy lewer gordels aan die handelaars.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Sy maak klere van linne en verkoop dit; gordels lewer sy aan die handelaars.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Sy maak klere en sy verkoop dit, sy gee vir die handelaars nekdoeke om te verkoop.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Met vaardigheid maak sy klere en verkoop dit. Mense koop graag haar handewerk.