Proverbs 4:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Moenie die pad van die goddelose betree nie, en gaan nie op die weg van die bose mense nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Moenie dieselfde pad loop as goddelose mense nie. Bly weg van die pad van boosdoeners.
Afrikaans 1933/1953
Kom nie op die pad van die goddelose en betree die weg van die slegtes nie.
Afrikaans 1983
Moenie agter die goddeloses aanloop nie, vermy die pad van slegte mense.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Op die pad van goddeloses moet jy nie kom nie; en moenie die weg van slegte mense betree nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jy moenie op die pad loop van mense wat verkeerd doen nie, jy moenie saam met slegte mense loop nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Moet tog nie soos slegte mense leef of soos hulle raak nie. Bly uit hulle pad uit.