Proverbs 4:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Vermy dit, gaan nie daar verby nie, draai daarvan af en gaan verby.
Afrikaans (NLV) 2011
Los hulle pad uit, moenie daarop gaan nie. Draai daarvan weg en kies ’n ander koers.
Afrikaans 1933/1953
Vermy dit, gaan nie daarop nie, wyk daarvan af en gaan verby;
Afrikaans 1983
Los dit, moenie daarop loop nie, draai weg, vermy die slegte mense;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Vermy dit, moet dit nie eers oorsteek nie, draai weg daarvan en gaan verby.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jy moet daardie pad los, jy moenie daarop loop nie, jy moet wegdraai en jy moet op jou eie pad loop.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Draai weg van hulle en loop jou eie pad. Hulle kan mos nie vanaand slaap as hulle nie eers iets verkeerds gedoen het nie. Hulle lê wakker as hulle nie iemand vernietig het nie.