Proverbs 4:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want ek was my vader se seun, teer en enigste geliefde in die oë van my moeder.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek was self ook ’n kind van my pa, die enigste oogappel van my ma.
Afrikaans 1933/1953
Want toe ek 'n seun was by my vader, teer en 'n enigste voor my moeder,
Afrikaans 1983
Ek was ook eenkeer 'n kind, my moeder se oogappel, haar enigste.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe ek 'n seun was by my vader, onervare, en die enigste voor my moeder,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Want ek was ook voorheen 'n kind, ek was jonk, en my ouers was lief vir my.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek was ook eenmaal jonk en sonder kennis.