Proverbs 4:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Sy sal aan jou hoof 'n sieraad van genade gee; 'n kroon van heerlikheid sal sy aan jou gee.
Afrikaans (NLV) 2011
Dit sal jou kroon met voorspoed. Dit sal vir jou ’n pragtige kroon gee.”
Afrikaans 1933/1953
Dit sal 'n lieflike krans gee vir jou hoof, dit sal jou 'n sierlike kroon verskaf.
Afrikaans 1983
Dit sal jou lewe versier, dit sal vir jou 'n sierlike kroon wees.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Sy sal op jou kop 'n swierige krans sit, 'n sierlike kroon aan jou skenk.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die wysheid sal soos 'n mooi kransie wees, soos die kroon van 'n koning op jou kop.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Spreuke se wysheid sal jou help om jou lewe so mooi soos ’n pragtige kledingstuk te maak, jou lewenstyl soos klere wat almal raaksien en bewonder.”