Proverbs 5:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Laat u fonteine versprei word en waterstrome op die strate.
Afrikaans (NLV) 2011
Moet jou fonteine in die strate uitloop? Moet jou water die pleine oorstroom?
Afrikaans 1933/1953
Sal jou fonteine buitentoe oorstroom, waterstrome op die pleine?
Afrikaans 1983
Moet jou fonteine dan ook die wêreld vol loop, jou strome water oral heen vloei?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Moet jou fonteine straataf spoel, op die dorpspleine watervore word?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jy sal nie die water, die strome uit jou fonteine, buite laat wegloop op die oop stukke grond nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
[16-17] Moet dit nooit met vreemdes deel nie. Geniet die vrou van jou jeug. Laat sy jou verkwik, haar liefde jou vol vreugde maak.