Proverbs 6:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hierdie ses dinge haat die HERE: ja, sewe is vir Hom 'n gruwel:
Afrikaans (NLV) 2011
Daar is ses dinge wat die Here haat, nee, eintlik sewe dinge waarvan Hy ’n afsku het:
Afrikaans 1933/1953
Hierdie ses dinge haat die HERE, en sewe is vir sy siel 'n gruwel:
Afrikaans 1983
Die Here haat ses dinge, nee, daar is sewe waarvan Hy 'n afsku het:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daar is ses dinge waarin die Here 'n weersin het, sewe is vir Hom afstootlik:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daar is ses dinge waarvan die Here nie hou nie, daar is sewe dinge wat Hy haat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Kyk, daar is ses dinge waarvan die Here niks hou nie, sewe dinge wat Hy haat.