Proverbs 6:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
'n Trotse blik, 'n leuenagtige tong en hande wat onskuldige bloed vergiet,
Afrikaans (NLV) 2011
oë vol hoogmoed, ’n tong wat lieg, hande wat onskuldiges doodmaak,
Afrikaans 1933/1953
trotse oë, 'n leuenagtige tong en hande wat onskuldige bloed vergiet,
Afrikaans 1983
oë wat straal van hoogmoed, 'n tong wat lieg, hande wat met bloed bevlek is,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
hovaardige oë, 'n bedrieglike tong, hande wat onskuldige bloed vergiet,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dit is wanneer mense hoogmoedig is, wanneer hulle lieg, wanneer hulle mense vermoor,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Oë wat hoogmoed weerkaats, ’n tong wat leuens vertel,