Proverbs 6:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Kan iemand op gloeiende kole gaan en sy voete nie verbrand nie?
Afrikaans (NLV) 2011
Kan jy op brandende kole loop en nie jou voete skroei nie?
Afrikaans 1933/1953
Of kan iemand op gloeiende kole loop sonder dat sy voete brandwonde kry?
Afrikaans 1983
Kan jy op brandende kole loop sonder dat jy jou voete verbrand?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
As 'n man op gloeiende kole loop, sal sy voete dan nie verskroei nie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
of wanneer hy op warm kole loop, dan sal sy voete brand.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Kan ’n mens oor gloeiende kole loop sonder dat jou voete verbrand?