Proverbs 7:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want sy het baie gewondes neergewerp, ja, baie sterk manne is deur haar gedood.
Afrikaans (NLV) 2011
Baie is al op haar kerfstok. Sy het al talle sterk mans so laat ondergaan.
Afrikaans 1933/1953
Want baie is die gesneuweldes wat sy laat val het, en talryk almal wat deur haar vermoor is.
Afrikaans 1983
Sy het die val van baie op haar kerfstok, sy het al sterk manne laat ondergaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ja, baie gesneuweldes het sy laat val, en talryk is al haar slagoffers.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
want sy het baie mans laat sterf, sy het baie mans doodgemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Sy het al baie mans verlei.