Proverbs 7:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Bind dit aan jou vingers, skryf dit op die tafel van jou hart.
Afrikaans (NLV) 2011
Sit dit aan jou vingers soos ’n ring. Skryf dit uit op die tafel van jou hart.
Afrikaans 1933/1953
bind hulle aan jou vingers, skryf hulle op die tafel van jou hart.
Afrikaans 1983
Sorg dat jy dit altyd onthou, maak dit 'n deel van jou lewe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Bind dit aan jou vingers, skryf dit op die tafel van jou hart.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jy moenie dit vergeet nie, jy moet dit altyd onthou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Graveer dit so diep in jou hart dat jy dit nooit vergeet nie.