Proverbs 8:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Deur my heers vorste en edeles, al die regters van die aarde.
Afrikaans (NLV) 2011
Leiers neem deur my hulp leiding. Deur my maak vooraanstaande mense die regte uitsprake.
Afrikaans 1933/1953
deur my heers die vorste en die edeles, al die regters van die aarde.
Afrikaans 1983
met my hulp heers die mense wat mag het, die leiers, elkeen wat reg regeer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Deur my voer •aanvoerders bevel, ook vooraanstaandes – almal wat regverdige beslissings neem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Amptenare, belangrike mense, almal wat reg moet oordeel, gebruik my.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
staatspresidente maak goeie wette daarmee en regters sorg dat die regte besluite geneem word.