Proverbs 9:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Wie eenvoudig is, laat hom hierheen indraai; en hy wat verstand wil hê, sê vir hom:
Afrikaans (NLV) 2011
Vir dié wat nog moet leer, sê sy: “Draai af hiernatoe.” Vir dié wat nog kennis kortkom, sê sy:
Afrikaans 1933/1953
Wie eenvoudig is, laat hy inkom hierheen! En die verstandelose, aan hom sê sy:
Afrikaans 1983
“Draai af hiernatoe, almal wat nog onervare is!” Sy sê vir dié wat kennis kortkom:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“Wie onkundig is, moet hierheen afdraai!” Vir dié sonder verstand, het sy gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Sy sê die mense wat baie min weet, moet na haar toe kom, sy sê vir die mense wat nog moet leer:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dis tog so lekker om dinge te doen wat verkeerd is.