Psalms 1:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar sy behae is in die wet van die HERE; en in sy wet oordink hy dag en nag.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy vind egter vreugde in die gebooie van die Here en oordink sy voorskrifte dag en nag.
Afrikaans 1933/1953
maar sy behae is in die wet van die HERE, en hy oordink sy wet dag en nag.
Afrikaans 1983
maar wat in die woord van die Here sy vreugde vind, dit dag en nag oordink.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
maar wat vreugde vind in die wet van die Here en sy wet dag en nag mymerend prewel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dit gaan goed met 'n mens wat lief is vir wat die Here sê, 'n mens wat elke dag en nag dink aan wat die Here sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
God is baie bly omdat jy sy Woord geniet. Jy lees dit dag en nag sonder om moeg te word.