Psalms 10:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Waarom staan U van ver af, HERE? waarom verberg jy jou in tye van benoudheid?
Afrikaans (NLV) 2011
Here, waarom staan U so ver weg? Hoekom verberg U Uself in tye van nood?
Afrikaans 1933/1953
o HERE, waarom staan U so ver weg en hou U verborge in tye van benoudheid?
Afrikaans 1983
Waarom staan U so ver weg, Here? Waarom trek U U terug in tye van nood?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Waarom, Here, bly U so ver staan, waarom verberg U Uself in tye van nood?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Here, hoekom is U so ver weg van my? Hoekom is U nie hier wanneer dit sleg gaan nie?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Here, waarom maak U asof U my nie ken nie? Hoekom bly U eenkant staan? Dit voel of U baie ver van my af is. In krisisse is U weg as ’n mens U regtig nodig het!