Psalms 10:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die HERE is Koning vir ewig en altyd; die nasies het vergaan uit sy land.
Afrikaans (NLV) 2011
Die Here is koning vir altyd! Die nasies is uit sy land verdryf.
Afrikaans 1933/1953
Die HERE is Koning vir ewig en altyd; die heidene het vergaan uit sy land.
Afrikaans 1983
Die Here bly altyd koning, die vyande is uit sy land verdryf.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Here is Koning vir altyd en ewig; nasies verdwyn uit sy land.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here is Koning vir altyd, die ander volke is weg uit sy land.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here regeer oor die hemel en die aarde vir altyd. Omdat Hy al die mag het, kan die volke nie in hierdie land aanhou bly nie.