Psalms 102:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
My dae is soos 'n skaduwee wat sak; en ek is verdor soos gras.
Afrikaans (NLV) 2011
weens u gramskap en u toorn. Ja, U het my opgetel en my weggegooi.
Afrikaans 1933/1953
vanweë u grimmigheid en u toorn; want U het my opgehef en my weggewerp.
Afrikaans 1983
want u toorn en u gramskap het my getref, U het my verwerp en weggegooi.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
vanweë u vervloeking en u grimmigheid; ja, U het my opgetel en neergegooi.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dit is omdat U so kwaad is vir my. U het my opgetel en weggegooi.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Omdat U vir my kwaad is, laat U my swaarkry. U het my ver van U af weggegooi.