Psalms 102:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar U, HERE, sal vir ewig bestaan; en u gedagtenis van geslag tot geslag.
Afrikaans (NLV) 2011
My lewe is soos ’n skaduwee wat langer word. Ek is verskrompeld soos gras.
Afrikaans 1933/1953
My dae is soos 'n skaduwee wat lank geword het, en ek, soos die plante verdor ek.
Afrikaans 1983
Soos 'n skaduwee wat lank word, is my lewe naby sy einde, ek is soos verdroogde gras.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
My dae is soos 'n skaduwee wat lank word, en ek, soos onkruid verdroog ek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
My lewe is amper verby, dit is soos wanneer die skaduwee in die aand lank word en verdwyn. Ek is soos gras wat droog geword het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
My lewe raak al hoe korter; my dae word al hoe minder. Ek is soos gras wat besig is om uit te droog.