Psalms 102:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want u dienaars het 'n welbehae in haar klippe en behaag die stof daarvan.
Afrikaans (NLV) 2011
U sal verskyn en U oor Sion ontferm, want dis tyd om genadig te wees; die bestemde tyd het aangebreek.
Afrikaans 1933/1953
U sal opstaan, U oor Sion ontferm; want dit is tyd om hom genadig te wees, want die bestemde tyd het gekom.
Afrikaans 1983
U sal ingryp en U oor Sion ontferm, want die bestemde tyd het aangebreek, die tyd om hom genadig te wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
U self sal opstaan, U oor Sion ontferm, want dit is tyd om haar genadig te wees; ja, die aangewese tyd het gekom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
U sal kom en jammer wees vir Sion, want die tyd het gekom dat U goed moet wees vir Sion. Ja, dit is nou die tyd.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
U sal ingryp. U sal Jerusalem weer met u liefde omvou. Dit is nou die tyd om vir u kinders goed te wees. Hulle kry baie swaar.