Psalms 102:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek het gesê: My God, neem my nie weg in die middel van my dae nie; U jare is van geslag tot geslag.
Afrikaans (NLV) 2011
In my jeug het Hy my krag gebreek, Hy het my dae verkort.
Afrikaans 1933/1953
Hy het my krag op die weg swak gemaak, my dae verkort.
Afrikaans 1983
Hy het my krag gebreek toe ek nog jonk was, Hy het my lewe verkort.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het op die lewenspad my krag gebreek, Hy het my dae kortgeknip.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here het my swak laat word toe ek jonk was, Hy het my lewe kort gemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here het my krag weggevat. Hy het my lewe korter gemaak toe ek nog jonk was.