Psalms 102:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
My vyande smaad my die hele dag; en die wat teen my kwaad is, word teen my gesweer.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek lê wakker, soos ’n eensame voël op ’n dak.
Afrikaans 1933/1953
Ek is slapeloos en het geword soos 'n eensame voël op die dak.
Afrikaans 1983
As ek wakker word, voel ek soos 'n eensame voël op 'n huis se dak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek lê wakker; ek het geword soos 'n eensame voël op 'n dak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek kan nie slaap nie, ek is soos 'n voël wat alleen op 'n dak sit.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek kan nie meer slaap nie. Ek wag heeldag vir niks.