Psalms 103:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Wie verlos jou lewe van ondergang; wat jou kroon met goedertierenheid en barmhartighede;
Afrikaans (NLV) 2011
Hy verlos jou lewe van die dood, bekroon jou met liefde en medelye.
Afrikaans 1933/1953
wat jou lewe verlos van die verderf, wat jou kroon met goedertierenheid en barmhartighede,
Afrikaans 1983
wat my red van die graf en my met liefde en ontferming kroon,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
wat jou lewe vrykoop van die graf, jou kroon met troue liefde en ontferming,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dit is Hý wat my lewe red van die graf en wat altyd vir my doen wat Hy belowe. Dit is Hý wat goed is vir my wanneer ek swaarkry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy red my uit die kloue van die dood. Hy maak dat ek vir ander mense omgee en goeie dinge vir hulle doen.