Psalms 104:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
U maak duisternis, en dit is nag, waarin al die wilde diere van die woud kruip.
Afrikaans (NLV) 2011
U stuur duisternis, en dit word nag, al die diere van die bos sluip rond.
Afrikaans 1933/1953
U beskik die duisternis, en dit word nag, waarin al die diere van die bos uitkruip.
Afrikaans 1983
As U die donker bring en dit nag word, roer al die diere in die bos.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
U laat die duisternis aanbreek en dit word nag, wanneer al die diere van die bos rondsluip.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
U maak dit donker en dit word nag, dan kom al die bosdiere uit.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
As U dit laat donker word in die nag, kruip die nagdiere uit hulle gate. Dan begin die bos lewe.