Psalms 104:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die son gaan op, hulle kom bymekaar en gaan lê hulle in hul holtes.
Afrikaans (NLV) 2011
Teen dagbreek sluip hulle weg om by hulle lêplekke te rus.
Afrikaans 1933/1953
As die son opgaan, dan trek hulle hul terug en gaan lê in hul slaapplekke.
Afrikaans 1983
As die son opkom, sluip hulle weg en gaan lê in hulle skuilplekke.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
As die son opkom, keer hulle terug en gaan rus in hulle lêplekke.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Wanneer die son begin skyn, dan kom hulle terug en hulle gaan lê in die plekke waar hulle wegkruip.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Wanneer dit te warm word, verdwyn hulle en gaan lê tussen die gras.