Psalms 104:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die mens gaan uit na sy werk en na sy arbeid tot die aand toe.
Afrikaans (NLV) 2011
Dan gaan die mens na sy werk en arbei tot die aand.
Afrikaans 1933/1953
Die mens gaan uit na sy werk en na sy arbeid tot die aand toe.
Afrikaans 1983
Dan gaan die mens na sy werk toe, en hy werk tot die aand.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Mense gaan uit vir hulle dagtaak, vir hulle werk tot die aand toe.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dan gaan die mens na sy werk, en hy werk tot die aand.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Mense gaan in die dag uit hulle huis om te werk, maar saans kom hulle terug nadat hulle geld verdien het.