Psalms 104:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hulle gaan teen die berge op; hulle trek af in die valleie na die plek wat U vir hulle gegrond het.
Afrikaans (NLV) 2011
Berge het verrys en valleie het gedaal na die plek wat U bepaal het.
Afrikaans 1933/1953
berge het opgerys, laagtes het weggesak -- na die plek wat U vir hulle reggemaak het.
Afrikaans 1983
Hulle het oor die berge gespoel en in die laagtes weggevloei na die plek toe wat U vir hulle bestem het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit het oor berge gespoel, in valleie afgevloei na die plek wat U daarvoor bestem het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die water het oor die berge gespoel, dit het afgegaan in die valleie na die plek wat U daarvoor gereedgemaak het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Soos die water wegloop, het die berge hoër en die klowe dieper geword. Die water het na die plek geloop waar U dit wou hê.