Psalms 105:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe hulle maar 'n paar manne in getal was; ja, baie min, en vreemdelinge daarin.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe hulle maar min was, ’n klein groepie mense en vreemdelinge in die land,
Afrikaans 1933/1953
Toe hulle min mense was, min en vreemdelinge daarin,
Afrikaans 1983
Toe hulle nog maar min was, net 'n paar mense, en vreemdelinge in die land,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe hulle nog min in getal was, baie min, en hulle •vreemdelinge in die land was,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle was min mense, net 'n paar mense, en hulle was vreemdelinge in die land.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe Israel nog maar ’n klein groepie was, vreemdelinge in ’n nuwe land,