Psalms 106:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hulle het ook by Baäl-Peor aangesluit en die offers van die dooies geëet.
Afrikaans (NLV) 2011
Maar hulle het Baäl-Peor vereer en geëet van die offers wat aan dooie afgode gewy is.
Afrikaans 1933/1953
Ook het hulle hul aan Baäl-Peor gekoppel en die offerandes aan die dooies geëet;
Afrikaans 1983
Hulle het Baäl-Peor aangehang en geëet van wat aan die dooie afgode geoffer is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle het hulle ook aan Baäl-Peor verbind en offerandes aan dooies geëet.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle het vir Baäl-Peor begin dien, hulle het vleis geëet wat die mense ge-offer het vir dooie afgode.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die volk het ook voor Baäl-Peor gebuig, hulle het kos geëet wat aan afgode wat dood is, geoffer is.