Psalms 108:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Gee ons hulp van benoudheid, want tevergeefs is die hulp van 'n mens.
Afrikaans (NLV) 2011
Het U ons verwerp, o God? Gaan U, o God, nie saam met ons leërs opruk nie?
Afrikaans 1933/1953
Het U, o God, ons nie verwerp nie? En U trek nie uit, o God, saam met ons leërs nie.
Afrikaans 1983
U het ons verstoot, o God, U trek nie saam met ons leërs uit nie, o God!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Is dit nie U, o God, wat ons verstoot het nie? U, o God, trek nie meer saam met ons leërs uit nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
O God, U het ons weggestoot, U gaan nie saam met ons soldate wanneer hulle oorlog gaan maak nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
God, U het ons van U af weggestoot. U lei en beskerm nie ons soldate nie!