Psalms 108:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ontwaak, psalter en siter: Ek sal vroeg wakker word.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek vertrou geheel en al op U, o God. Ek wil sing, ja, U heelhartig eer.
Afrikaans 1933/1953
My hart is gerus, o God! Ek wil sing en psalmsing, ja, ook my eer.
Afrikaans 1983
Ek voel weer veilig, o God, ek wil 'n lied sing, ja, ek wil sing,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
My hart is standvastig, o God. Ek wil sing, ek wil lofsing, ja, van harte.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
O God, ek wil iets doen, ek wil sing en musiek maak, ek self wil dit doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daar is vrede in my hart, o God. U het my getroos. Daarom wil ek sing, ja, ek wil lofliedere sing om U te eer. Laat ek my musiekinstrumente nader trek.