Psalms 109:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Help my, HERE my God, red my na U goedertierenheid!
Afrikaans (NLV) 2011
Help my, Here my God! Red my op grond van u troue liefde.
Afrikaans 1933/1953
Help my, HERE my God! Verlos my na u goedertierenheid,
Afrikaans 1983
Help my, Here my God, red my in u troue liefde,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Help my, Here my God; verlos my in u troue liefde,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Here, my Here, U moet my help, U moet my red, U het belowe om dit te doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Here, my God, help my tog! Help my asseblief uit die moeilikheid uit. U het u kinders baie lief.