Psalms 109:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
sodat hulle kan weet dat dit U hand is; dat U, HERE, dit gedoen het.
Afrikaans (NLV) 2011
Laat hulle sien dat dit u werke is, dat U dit self gedoen het, Here.
Afrikaans 1933/1953
sodat hulle kan weet dat dit u hand is: U, o HERE, het dit gedoen.
Afrikaans 1983
dat mense kan weet dat dit u hand is, U, Here, wat dit gedoen het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
sodat hulle kan weet dat dit u hand is, dat U, Here, dit gedoen het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die mense wat my beskuldig, moet weet dat dit U is wat dit sleg laat gaan met my, Ú het hierdie dinge aan my gedoen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Mense moet sien dat U hulle uit die moeilikheid gehelp het.